Gedigte

Titel: Ongetiteld
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

In die hitte – in die hitte van 'n oneindige oomblik-

Besluit my hart om terug te gaan
Sodat die stukkies onopgetelde dele
Wat als binne my tot dusver vermom het
Op kan breek en hier kan vergaan-

Dit is oral koud binne my- ver te koud om
in hierdie golf van hitte te verval-Veral
wanneer ek nabetragtend terug verlang
na gister – 'n skemer gister wat nooit
myne was om hier te kom haal.

In die hitte het ek jou hart leer ken,
Terwyl ek opsommend saans
Strand af stap – jou gesig gesien my land.

‘They say the grass is always greener on the other side'



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Maalkolk

deur Rachelle du Bois

Adele Coetzee will nie vir Francois Bekker as nuwe plaasbestuurder op Goedgeloofd hê nie. Sy kan self hul familieplaas bestuur. Francois is ‘n indringer en hoort nie op die plaas nie. Sy vertrou hom nie, maar Francois besluit dat hierdie tierwyfie getem moet word. Deon Kelder woon op die buurplaas Goedehoop en hy is verlief op die misterieuse nuwe onderwyseres by die plaaslike laerskool, Madri Viljoen. Waarvoor het die hoogsbegaafde Madri gevlug en wat kom maak sy hier op Heidelberg? Hy wil haar hê, maar dis toe nie so maklik nie, want haar pynlike verlede kom staan soos ‘n skim tussen hulle. En wie is Alex ….?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar