Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ongetiteld


Dis orals dieselle
Die see spoel
in en yt
en vidwyn innie sand
In die spasie van tyd
Die son vra nie vrae nie
en die maan ego geen antwoorde nie.

Mar skielik, oornag
skrik ek wakkir met loodskoene
en hande van asem,
'n gevoel wat stadig groei
soos 'n begrafplaas
in die sagte reën

Soms kan ons mikaar red,
mar soms is ons
soos wilgerbome
aan weerskante van 'n besige stroom
Met lowergroen takke vol blare.

Dan sien ek hoe die seisoene
halveer en my blare roer in die bries

My woorde val om jou te keer
mar die strome rol rond in my kies.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

ongetiteld
Dit van nogal vas hoe ek voel partykeer. Regtig vir my beautiful.
13 jaar 7 maande 3 weke 5 dae 3 ure oud



Gedoria

deur Martha Maria Jones

Gedoria is my debuut digbundel. U kan dit koop by www.afrikaansenuusagentskap.co.za of u kan my kontak by 0760176453. Ek is tot alles in staat deur Christus.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar