Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

oggend wakker word oë
onmiddellike loer na myne soek

halfmaan glimlag
die wil van weet ek is hier
die wil van verder droomland verken

mompel mompel mmm-mmm
frons tussen die oë

glimlag soos ek nader skyf
smagtend na die hitte van jou lyf

vingers deur jou hare
duime vryf saggies onder jou oë

strelend aan droomland lippe
fluister "jy moet wakker word"

brom-brom draai jy om
"nog net sewe minute"

.... ek mis ons sewe minute
onnodig te veel

#Vinkel



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar