Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Is ons land aan die kant?
Ons dorpe is aan die brand!

Moord, diefstal, roof en verkragting,
ons word behandel, met minagting!

Elke huis het tog sy eie kruis!
Jy moet regeer, met ‘n yster vuis!

Is die doodstraf, die antwoord?
Of is dit maar, nog ‘n moord?

Jy is in beheer, kan jy nie keer!
Hoekom moet ons dit vir jou leer?

Ons is bekommerd, oor die land,
dit is tog, ons almal se diamant!

Luister na die mense, se gekerm!
Vir wie, wil jy eintlik beskerm?

Is ons regtig, so demokraties?
Hoekom lei ons families, ‘n verlies?

Ons het jou verkies, luister na jou mense,
Liewe regeerder, ons het vir jou, mooi wense.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

DIE WIEL DRAAI

deur neels claasen

Die skrywer se vierde spoorwegroman uit die stoomera uit waarin hierdie dae weer herleef word



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar