Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die dag van ons huwelik,
was ons, dan net gruwelik?

Ons was baie in ons skik,
niemand was moeilik of bedruk,

jy was beeldskoon, in ‘n pragtige wit,
ons het saam, voor die kansel gebid,

die dag was mooi vir ons beskik,
ons het belowe, om met niemand te flirt,

die reël was geseël, deur ‘n familie lid,
die huwelik, was nie ‘n wit strik?

Sal jy ooit jou hand uit myne ruk?
Sal ons nou vertrek, op ons lewens rit?




Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Kroniek van die Suid-Afrikanse Weermag (1912 - 1994)

deur Francis Gillieron

Beskryf die geskiedenis van die ou SA Weermag vanaf sy stigting in 1912 tot sy ontbinding in 1994. Die SA Weermag se voorgeskiedenis word ook weergegee.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar