Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

In gister se gange dans ek jou raak
En ‘n glimlag spoel oor my mond
As ek onthou hoe jou soene smaak

My wange deesdae traanbevlek
Want ons is nie meer op daardie plek

En ek dans vandag ons laaste dans
Op die maat van die ou hartseer wals.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Ons laaste dans
Baie dankie vir jou pragtige bydrae tot die AFSKEID projek.
4 jaar 10 maande 3 weke 2 ure oud


dans
Lekker ritmies
4 jaar 10 maande 3 weke 5 dae 1 uur oud


afskeid
En dis mooi gewals, TK :-)
4 jaar 10 maande 3 weke 5 dae 7 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Treë na Innerlike Genesing

deur Leonard John Holmes

Hoe werk mens deur die verlies van ’n geliefde? Hoe hanteer jy die depressie, haat en selfverwyte op ’n jong ouderdom? Hoe vind jy God as jy Hom nog nooit persoonlik geken het nie?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar