Gedigte

Titel: Ons land
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Skemer sonstrale skitter goudbruin
van verlangs oor die melkberge
dit bring kleur flinders na vore,
openbaar liefde; hoop,
ons soek nie die droogte...
maar hoop van die allerhoogste
om tranedal te bring op landerye;
boere se droë grond, so,
laat die wolke sprankel,
koljanders sing van blydskap
en volke genesing bring.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Ons land
Baie dankie vir jou pragtige bydrae tot die DROOGTE projek.
4 jaar 3 weke 6 dae 11 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Susanna Maria Magdalena

deur Lorelei

Die lewensverhaal van n jongvrou wat gedryf word deur Stemme in haarself. Haar soeke na haarself en God asook n stryd tussen Lig en Duisternis.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar