Weergawe:
Aantal woorde: 121
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 29 Nov 2007
die sonde wat maak, dat die siel nooit sal rus,
Ons begeerte, dat U ons lewens telkemaal sal verfris,
die soek, na U teenwoordigheid, dis wat ons mis,
Here Jesus, asseblief, laat ons nooit met rus?
Dis sonde, wat ons aan die slaap wil sis,
Sal U, asseblief die sonde, uit ons lewens uitwis,
ons het U nodig, wat sal die duisternis weer opdis?
Here Jesus, sal U ons voed, soos met die brood en die vis?
Sal U, asseblief die vuur van die sonde, uit ons lewens blus?
Vader, sal U ons help? Ons wil nie beland in ‘n ewige kis!
Ons erken, U is die almagtige, die lewende Christus.
Lees ander gedigte deur Buksie
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Francis Gillieron
Beskryf die geskiedenis van die ou SA Weermag vanaf sy stigting in 1912 tot sy ontbinding in 1994. Die SA Weermag se voorgeskiedenis word ook weergegee.