Projek: PROJEK – BOUVALLE EN WRAKKE (2015-10-13 tot 2015-10-26)
Weergawe: 1
Aantal woorde: 89
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 27 Oct 2015
dra alle gewig saam van die lewe
een van ons is links en die ander probeer regs te lap
maar ons loop darem en vergewe...
So verander die linkerbeen in 'n wrak
en saamstap word skielik opgeskort
die regterbeen verander in 'n bouval
en die gewig wat ons dra op die vloer gestort.
Saam-saam lê ons twee bene in die pad
die een 'n murasie en die wrak 'n hoenderhok.
'n SMS-spookdorp van gister
maar al wat bly is die wrakkige skok!
Lees ander gedigte deur Nardus van der Vyver
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Christo Nel
Wat Joyce Meyer gedoen het in Engels, doen Christo Nel nou in Afrikaans! Hier voor jou het jy iets unieks in Afrikaans. Leer om in Jesus se Naam mense te bedien, met behulp van die Alles-in-een- Potpouri-toerustingspakket uit die Nuwe Wyn-kelder!