Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek sit op my perd in die donker en droom,
Van my land, my nasie, my volk.

Ek sit op my perd en bid na die hemel,
Vir sterkte, beskerming en krag.

Ek sit in die donker, trots op my seun-
Wie sy Pa en sy volk nooit sal verraai.

Ek klou aan my troubare voorlaaier,
Die wapen van die Afrikaner boer.

Ons sal lewe,
Ons sal sterwe,
Ons vir jou die Afrikaner volk.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Die emosie van Afrikaner wees raak my diep in my binneste as ek die gedig lees. Pragtig!!! Ek vereenselwig my met die een!
11 jaar 11 maande 2 dae 22 ure oud



VOLLEDIG CHRISTEN, VOLLEDIG MéNS

deur Johann P. Boshoff

"We need to rediscover ourselves as full human beings and discover that it is precisely as full human beings that God wants us to come to him. His salvation, his love, his mercy are designed for full human beings, not for theological or religious creatures who have stifled their humanity or repressed their deepest emotions. We ought to be fully human and unashamed of our humanity ... as we approach the God who made us that way and is waiting for us to come to him in that way. Jesus himself approached God in that way and communicated with his whole heart in prayer to the Father. (Hebrews 4:15-16 and 5:7) The Spirit is imparting to our heart the faith and desire to approach God." ■ Ralph Martin in Hungry for God (1974)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar