Gedigte

Titel: Onskuldig
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Lank gelede en reeds vergete
Die rou emosie van my eerste liefde
Vir jou ‘n kepie op jou kerfstok
Vir my die einde die begin
Skoonheid onskuld so vertrap
Vir die duurte van jou wrede grap

In my hart nog steeds die vraag
Sonder antwoord jaar na jaar
Hoekom het jy niks gevoel
Wie het jou hard gemaak
Het iemand jou dalk nou geleer
Om die liefde te waardeer



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Onskuldig
Ek hou hiervan. Pragtig.
10 jaar 5 maande 2 dae 7 ure oud


ken die gevoel....... en wonder dieselfde as wat jy doen....... miskien sal ons eendag die antwoord kry? mooi geskryf
10 jaar 5 maande 2 weke 5 dae 3 ure oud


Onskuldig
Ek dink almal van ons ken so iemand
10 jaar 5 maande 2 weke 5 dae 9 ure oud


Baie goed bewoord, Ek hou hiervan
10 jaar 5 maande 3 weke 1 dag 18 ure oud


Baie goed bewoord , n prag gedig!
10 jaar 5 maande 3 weke 2 dae 4 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Sielswoorde

deur Driekie Grobler

Voedsel vir siel - 20 Christelik-geinspireerde gedigte voorgedra deur Jana Swart.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar