Gedigte

Bladsye:
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

As 'n stywe kultuur
jou styf laat word,
As om reg te wees
jou verkeerd laat voel,
As alles wat verborge is
bloots rondloop,
As alles wat leef
Godgeskape is:
Dan moet u my vergewe, o Heer
vir dit wat Saartjie Baartman laat gebeur.

*
Ek pleit onskuldig, Edelagbare.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

kort maar kragtig
12 jaar 10 maande 2 weke 3 dae 1 uur oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Tong in die kies

    deur Delene de Wet

    My menswees: my blydskap, humor, nostalgie, ironie, walging en poppies uit pram gooi, en ja, natuurlik ook vuurwarm liefde in die vorm van kortverhale, gedigte, monoloë en briewe. Die boek is 'n gesprek met jou, die leser, want op die einde van die dag is ons eintlik almal besig met dieselfde avontuur in die soeke na oorlewing.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar