Gedigte

Titel: Ontbind...
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek wil jou lyf vrug
tot ek skil vir skil
jou liefde kan vind

jou mond met kruiesap verdun
sodat niks wat jy nou sê
meer my hart kan ruk, en
oomblike voor ons afskeid
sal als ontbind....

(Jy die troue leuenaar
Ek die ewige kind...)



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Great werk! voel so lustigheid in jou werk! mal daaroor! oorweeg dit om jou te volg...
13 jaar 1 maand 1 uur oud



DVD-reeks, HOE HOOR EK DIE HERE SE STEM

deur Christo Nel

Hoe hoor ek die Here se stem? Soveel gelowiges vra gedurig: Maar hoe hoor ek die Here se stem in my lewe? In hiedie DVD-toerustingskursus gebruik Christo Nel 9 sessies om verskillende fasette van die antwoord op hierdie vraag vir gelowiges te belig.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar