Gedigte

Titel: ONTLADING
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


My woorde roggel in hul bestaan
Terwyl ek sukkelend ter nabetragting
Voel voel met swart ink
‘n duidelike totsiens neer ets
“soos die kraai wat pik in die wind
of iets erens daar onder ,
net voor sy haar blinkvlerke sprei en padkies
terug na die Noorde”
Dis maklik om te vergewe,
Maar om woorde vol gevoel net uit te vee trek bloedorstig na aan die vlerke van my hart.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

gedig
loena hierdie gedig het iets vir my gedoen, dis anders as die gewone en sluit af met 'n onverwagse treffende iets wat mens raak. groete
12 jaar 9 maande 1 dag 12 ure oud



Katarsis

deur http://www.woes.co.za/

Katarsis, ’n versameling gedigte deur 3 skrywers, tribalmoon, Berg en Chenél Pieterse-Boyle in Afrikaans, bevat ’n uiteenlopende versameling gedigte wat ’n ryk diversiteit van temas en denke byeenbring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar