Gedigte

Titel: Ontslag
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die lug is suurstofloos,
ek voel lewensmoeg en nutteloos.
Iemand vra my ʼn sinlose vraag,
die antwoord klink veraf en vaag.
Watermure sluk my naatloos in -
ek sien ʼn einde, maar ook ʼn begin.
Skielik het ek ʼn helder wens:
Ek droom my oor die glasblou grens.

© C. Potgieter 2013-07-28



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

ontslag
Pragtig Charmain :)
6 jaar 6 maande 4 weke 1 dag 11 ure oud


Ontslag
Dis baie mooi Charmain
6 jaar 7 maande 13 ure oud


Ontslag
Die gedig het vir my so 'n dromerige kwaliteit...soos wanneer mens uitermate moeg en vaak is...net voor jy in n baie diep slaap wegsink...ek hou nogal baie van hoe jy hier geskryf het Charmain..
6 jaar 7 maande 1 dag 13 ure oud


*
Jy skep 'n baie somber atmosfeer met hierdie gedig...puik gedoen, Charmain!
6 jaar 7 maande 1 dag 13 ure oud


Ek hou hiervan
tot by en selfs oor die laaste grens.
6 jaar 7 maande 1 dag 14 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Kruispad

deur Manie Jackson

Toe Luzette en Manie se paaie gekruis het, en die lewe daarna.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar