Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Met ink in die hand weef sy
die mooiste memories
in vorms wat jou hart laat bons
Versteek die seer in perfekte sirkels,
Om en om die pen se punt-
Wanneer sy haar meesterstuk voltooi
Hang hy geraam op die muur
Van ‘n donker gallery
Spaarsamig ingekleur-
Met onuitgewerkte agressie.
Almal sal haar ken-
Meisie met die naam
Moonchild

Argief vir ribbelings of the mind.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

kunstig
dis kwaai om te dig soos 'n skilder en jy kry dit hier so maklik reg..
12 jaar 8 maande 1 week 2 dae 19 ure oud


baie nice
die gedig is mooi mooi en nog mooi...
12 jaar 8 maande 1 week 3 dae 18 ure oud



Skat van die Seerower

deur Rachelle du Bois

Dit is die jaar 1845. Twee jong vroue is op 'n belangrike sending per skip van Frankryk af na Engeland op pad. Een het ’n kosbare skat in haar besit wat veilig in Engeland besorg moet word. Dis egter nie so maklik nie, want hul skip, Du Vent, word deur twee Franse edelmanne onderskep in ’n poging om te keer dat die skat in Engeland beland, want dit is die eiendom van die Le Veque-familie. Die mans is vasbeslote om dit terug te neem na Chateau le Veque in Nantes, Frankryk. Sal die pragtige dames die sending suksesvol voltooi ten spyte van ʼn storm op see, ontvoering, misverstande, bedreigings en allerhande ander ontberings en noue ontkomings? Of gaan die twee Fransmanne sorg dat die skat terug besorg word waar dit hoort?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar