Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Kanker jy wat jou so diep verskuil
dis ʼn weëmoedige hart wat huil
lê hy daar onder die as-chemie
gaan jy hom nie onderkry nie
ʼn geloof wat soms twyfel
U sal nimmer oor sy smart weifel.

24/06/2015 om 21h11.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

STRYD
Twyfel en hoop wipplank...Maar alleen is die stryder nooit..
3 jaar 11 maande 4 weke 1 dag 4 ure oud


Kanker
. . . en die genade van geloof . . . maar dit maak dit nie minder moeilik nie, né?
4 jaar 23 ure oud


Stryd
Ja, dit bly 'n stryd. Daar is altyd hoop en twyfel

Diep en ver uitgehaal.
4 jaar 1 dag 4 ure oud


Onvoorsiene
Baie dankie vir hierdie pragtige bydrae tot die KANSA projek.
4 jaar 1 dag 10 ure oud


Kanker
Ek glo dat dit maar moeilik om nie te twyfel en vrae te vra nie. Ek weet in my geval is dit so, dit is seker daarom dat meeste van my gedigte so geskryf is, ek herinner myself dat geloof die antwoord is. Pragtige
4 jaar 1 dag 14 ure oud


Onvoorsiene stryd.
Kanker... 'n Gelooftoetsing?
4 jaar 1 dag 15 ure oud


stryd
Kragtige gedig. Met Hom aan ons sy kan ons die stryd stry.
4 jaar 1 dag 15 ure oud


stryd
Kort kragtig maar met impak. Goed gedoen.
4 jaar 1 dag 17 ure oud


stryd
so baie mooi.

ja dis n erge stryd maar mrt God aan ons sy, sien ons kans daarboor.
4 jaar 1 dag 20 ure oud


kanker
Pragwerk Arnold
4 jaar 1 dag 22 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Sonsoene

deur Doret Johnstone-Robertson

In hierdie versameling verse is daar telkens verwysings na die natuur: die son, die maan, die sterre, blomme, seisoene; en ook na God - die bron van inspirasie, vrede en vreugde.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar