Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Spite your nose and spite your whole face
Gewoontlik mos net so
Sodra die skerwe van vernyn terugspat
Spyt jy jou mos papnat
Sorry, maar dit was nie so bedoel
Versuip in jou eie genepoel!
Wees eerder opreg en eerlik
Vergeet die haat en spaar jou oog
vir die mooi in ander, kyk verby hul foute,
want dalk kan iemand sien
jy is ook maar net `n mens



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

ook net mens
pragtig kom pen jy weereens n groot lewensles!!!
5 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 4 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar