Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

ʼn Volmaakte mensie
aan my toevertrou
met wolkie-haartjies
as liefste onthou

ek voel weer
hoe my siel sag
wegsmelt van liefde
met eerste oogopslag

en koester nog
die soet herinnering
wat jou klein lyfie
in my gedagtes bring

ʼn oomblik in tyd -
vasgebrand in ewigheid…

© C. Potgieter 2008-07-21



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

.
'n unieke liefde goed beskryf.
6 jaar 8 maande 2 weke 1 dag 20 ure oud


Oomblik in tyd
Pragtig :)
6 jaar 8 maande 2 weke 2 dae 16 ure oud


Oomblik
Pragtige beskrywings van hoe dit voel om 'n kleintjie lief te hê...baie goed gedoen
6 jaar 8 maande 2 weke 2 dae 23 ure oud


"my siel sag wegsmelt van die liefde..."
Beter en mooier kan dit nie! Ek smelt ook sommer nou.
6 jaar 8 maande 2 weke 3 dae 2 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

LIESBETH

deur Trixie

'n Tradisionele roman wat wye lewensveld in kompakte tonele aanbied. Liesbeth stoei onwetend met die emansipasie-draak en vind uiteindelik vrede by Hein.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar