Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Ek droom van jou, sonder slaap
jy't my hart lank reeds gekaap

vasgemaak met seemansknoop
waar jy gaan moet ek saamloop

jou liefde dra my oor Tafelberg
wolkekombers soms uitsig terg

van Hunk sy pyp rook sonder steel
golfies klotsend rondom voete speel

wanneer nag sag oor ons toevou
jy my teer in jou arms vashou

is daar niks anders wat saak maak
as twee harte inmekaar vervleg raak.

Joan Lotz



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Oop oe droom
So bly om te sien jou pen het hier geland! Hou baie van die een en hoop regtig dis weer begin van nuwe woordvloed! Mwaaa
4 jaar 10 maande 3 weke 2 dae 5 ure oud


Z
Jou opening reëls is uitstekend. Goed geskryf.
4 jaar 10 maande 4 weke 1 dag 1 uur oud


oop oe droom
en weer so pragtig, so sag en so teer.
4 jaar 10 maande 4 weke 1 dag 4 ure oud


Oop oë droom
"Ek droom van jou, sonder slaap
jy't my hart lank reeds gekaap"

Baiegoed verwoord.
4 jaar 11 maande 2 ure oud


Oop
Pragtig, ML, PRAGTIG! En bieoetievoel foto!
4 jaar 11 maande 4 ure oud


droom
Jy pen die mooiste beskrywings hier neer. Pragtig
4 jaar 11 maande 4 ure oud


oop oe droom
wow Joan hierdie is sielsagte woorde so mooi gepen!
4 jaar 11 maande 5 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Hartsnare

deur Driekie Grobler

100 Inspirerende gedigte en hartsgedagtes oor menswees en die lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar