Gedigte

Titel: Besinning
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hierdie waarheid slaan my stom:
dat, beterwete ten spyt,
die mens steeds sy siel
vir ʼn bord lensiesop sal uitverkoop.
Kan Esau se impuls jou dalk stuit
om dié massa selfmoord mis te loop?

© C. Potgieter 2013-07-23



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Oordenking
Jou woorde is treffend. Stof tot nadenke. Mense het nie meer waardes nie. Dankie Charmain
6 jaar 8 maande 1 week 5 dae 2 ure oud


Diep
Sjoe Charmaine, Praat van kragtig en met diepte tog deernis vol
6 jaar 8 maande 1 week 5 dae 7 ure oud


Oordenking
Kort en kragtig, pragtig verwoord! Ek dink hier by ons is die prys slegs 'n lepel vol van enige sop.
6 jaar 8 maande 1 week 5 dae 11 ure oud


Oordenking
Ja, nee so baie mense gee so min om vir hul eersgeborereg, (verseel in Christus).

Baie goeie werk Charmain, kragtig op die man af.
6 jaar 8 maande 1 week 5 dae 15 ure oud


*
'n Kragtige, kompakte vers wat mens tussen die oe slaan! Baie goed gedoen, Charmain!
6 jaar 8 maande 1 week 5 dae 16 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Reistog van Genade

deur Hannelie

My genade reistog van diagnosering van bipolariteit en my reistog na die veiligheid van God se Arms



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar