Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Oorlog. . .

Die reuk, kom op tot in my mond,
sagte reën, wat val, op droë grond,
die geraas van ‘n blaffende hond,
die lek van ‘n oop, brand wond!

Wanneer word jy regtig gesond,
jy, hou maar net ‘n mooi front,
jou voete, loop aanhou rond,
jy gaan bars, jy’t nie meer lont!

Jy hou van blou, vandag is jy bont,
jy’s nie meer swart, maar blond,
‘n gebaklei en gestry, is ongesond,
waar’s die lieflike, vredes bond?



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Oorlog
Nice ne! maar maak jou reg vir die 4 kleur!

leka gelees thanx

Groete

BB
13 jaar 2 maande 2 weke 3 dae oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

ENGELE EN ROWERS

deur Piet Schoombie

Vier-en-twintig lekker lees kortverhale, sketse en artikels oor uiteenlopende temas en situasies.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar