Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


my sussie, met jou aan my sy
in hierdie lewe en hierna
kan ons met enige trein ry
en altyd op die spore bly

die beproefde roetes ken jy
jy bly lag al skommel die wa
en selfs al is daar verleggings
kry ons die stasie wat ons vra

© Doret Johnstone-Robertson, Januarie 2016



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Plek
Ek dink ek moet in julle wa spring!
Pragtig!
4 jaar 1 dag 19 ure oud


Sussie
. . . dis 'n heerlike wete!

Mooiloop ook jý hierna . . .
4 jaar 6 dae 11 ure oud



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar