Gedigte

Bladsye:
Titel: Opgewonde
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Stil sit ek op die bank,
ek beweeg nie
Ek knip my oe stadig;
ek probeer dit baklei

Voor my sien ek die kleure van my kamer
die kleure is helder
die rooi is rooier en mooier;
ek probeer dit baklei

Van binne af borrel dit op
die spiere in my liggaam
trek 'n knop op mekaar;
ek probeer dit baklei

Skielik spring ek op
my bene vol energie en lus
my hart kannie ophou lag nie
hoekom het ek dit probeer baklei?







Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Die eerste strofe van jou gedig laat my dink dat daar 'n spook in die vertrek is.
Die tweede strofe laat my besef dit is iets goeds wat hier gebeur maar die "ek probeer baklei" laai die spanning.
Dit is 'n mooi gedig wat ontplooi met 'n verrassende einde.
Baie goed gedoen.
Groete,
PM
12 jaar 15 ure oud


Opgewonde
Nou ja, daar is die eerste poging. Jy spreek ware woorde, waarom sal mens nou veg teen die borrelende opgewondenheid?
12 jaar 3 weke 5 dae 19 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    KIEKIES

    deur Kiekies

    'n Potpourri van aardse en menslike insidente, wat wissel van skreeusnaakse humor tot hartroerende tragedie.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar