Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Sy hart is uit geruk ,
maar dit bly seer ,
sy is weg ,
maar sy oë bly haar soek .
die strepe op sy wange sê
hy het gehuil ,
sy trane is droog ,
maar dit bly loop .

Sy een hand hou haar foto vas ,
sy vingers streel oor haar gesig ,
hy wil totsiens sê
oppad met dit na sy mond toe ,
en daar is geen verskil
aan sy koue nie ,
hy is lankal dood
nog voor sy hom kom haal het ,
daar was geen verskil
aan die liefde wat hy gevoel het nie .

Sy ander hand hou haar hand vas ,
sy vingers vleg deur hare ,
hy sê hy is lief vir haar
met dit oppad nba sy mond toe .
Daar is geen tyd nie ,
dit is vir altyd .

- Cornè Etchells



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

die weervoorspelling
Outopsie?
4 jaar 10 maande 3 weke 11 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

DIE WIEL DRAAI

deur neels claasen

Die skrywer se vierde spoorwegroman uit die stoomera uit waarin hierdie dae weer herleef word



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar