Gedigte

Titel: Ouderdom
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Wanneer ons eendag oud is
En ons hare almal grys is
Hoop ek dat ons lied vir die lewe nie verdwyn
Al sal ons liggame van ouderdom kwyn

Soos wat die ouderom ons bekruip
Moet ons tog nooit ons glimlagte toe sluit
Ons moet kan terug kyk na ons lewens
En kan sien ons was beskerm deur hemelwesens

Wanneer ons afgemat en moeg raak
En ons al hoe meer aan die dood raak
Moet ons ook soos Paulus kan droom
Van die oorwinnaarskroon



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Ouderdom
Ons gaan almal wat hier op aarde bly, oud word. Ek se altyd ons is net so oud soos ons voel, tog verander so baie....
9 jaar 5 maande 3 weke 5 ure oud


Mag dit so wees. Mooi!
10 jaar 8 maande 1 week 19 ure oud


Baie mooi!
10 jaar 8 maande 1 week 1 dag 2 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

VuurWerke

deur die Posman

n versameling liefdes gedigte wat die stormagtige verhouding tussen man en vrou uit beeld, en ander gedigte.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar