Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

As ek
soms
dig

(beduiweld)
is,

is daar sommiges wat kinders
nié
moet lees nie; nie dié
wat kluitklap-
kis-russtories is nie; wat sielsoekend-
o-donder- 'k-wonder-wie-se-gat-is-wat
of nie;
glad nie
dié
wat hygend; um, en... so... meer
is nie: beslis nie
dít nie! o, nee,
kuise klooster-
roosterkoekies en eunuch'ies
is oumen-sies!
se lot in lewe tot die dood toe.

die weer
is altyd 'n veilige onderwerp.
bliksem-

straal die kransie bo-op my
dig-
(ters)kop!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Dis mooi weer en WARM hier in die UAE. Bogger die gordyn, skryf 'n ding soos jy hom beleef! GREAT vers!
10 jaar 2 weke 4 dae 8 ure oud



Van ons ander lede

Sirkeldans

deur Driekie Grobler

'n Vars briesie van inspirasie en genotvolle saamkuier



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar