Weergawe: 1
Aantal woorde: 32
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 29 Oct 2015
donkerder is wat jy mag kry
dower raak jou brein
dwarser raak jou kop
dommer raak jy, onbewus
dapperder raak jou gemoed
Maar Oupa, dis net die internet !
Lees ander gedigte deur Alex Fan Moniz
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae