Weergawe: 2
Aantal woorde: 46
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 06 Jan 2014
heelaand gesit en luister
hoe tjello en viool
agter ʼn rooi gordyn verdof
maar kort voor middernag
loop die ouverture
oor na die volgende bedryf
met die warmte van jou stem
wat nuwe arias
hoog teen die skouburg
van ons saamwees skryf
© C. Potgieter 2013-12-20
Lees ander gedigte deur Charmain*
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Hannelie
My genade reistog van diagnosering van bipolariteit en my reistog na die veiligheid van God se Arms
Maar daai anglisisme is terrible.