Gedigte

Titel: Palmhart
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Deur die dwaal van sy-soene vind ek
myself in wrede winter op palmhart

Hier geswaai en daar getry
Flikkers 4 free vêr gat weg gegooi verkoop
My stingel strengel ryp gegryp

my brood muf versadig
afgeskil
afgedop
verstop verniel in groeisel brand
Krap en jeuk ek onbedaard in my onerbaard
Knippi oog en dan verbreek
Wreed vervreem kraak my keel

Het jy rerig die guts
om my smart te halveer
en net met my te deel.
Skemer©



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Fanks!
Dankie vir jou kommentaar op Pickup lines. Jy het my grys werks cubicle helder blou gemaak! Het jou gedigte gelees en dit ROCK! ...holborsel...
13 jaar 7 maande 4 weke 15 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

DIGSELS: 'N LEWE IN VERSVORM

deur Johann P. Boshoff

Hierdie bundeling van die digter se "oorgeblewe" Afrikaanse nie-opdragwerke sedert die 1970's is bedoel om biografies gelees te word. Wat 'n reis!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar