Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

ek sien jou in die land
besig op die trekker
ploeg en plant
vir huis en mark

jou hande is hard
van harde werk elke dag
jou vel is donker gebrand
van son se velle hitte

ek sien sweet drup van jou gesig
in die warm somer son
maar nooit sal jy ophou
jy sal altyd aanhou

ek weet jy is nie meer gesond
maar jy doen dit vir ons
wetend dat ons nooit swaar sal kry
jou liefde sal ons nooit faal

Pappa
jy is my held, my engel
my bewaarder wanneer daar gevaar is
my redder wanneer ek afdwaal



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

...
Ek het ook so 'n Pa gehad...dankie vir hierdie pragtige woorde.
6 jaar 8 maande 2 weke 6 dae 17 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

n Vergane Era

deur neels claasen

n boek met verhale en staaltjies uit die skrywer se eie eie spoorwegloopbaan



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar