Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Gesig teen gesig
persoon tot person
vier oë
wat net oë
vir mekaar het .

Twee asems wat snak en sug
tussen Stasoft-lakens vars en skoon
wat doofstom is
oor die geheime(nisse) van ons bed .

Blaas uit die kers my lief
dit is byna lig en tyd dat ons rus .


( 08/07/2012 01h52 )



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

...
Ai, ek is darem agter die tyd...
Mal hieroor !
(Ek ruik die stasoft lakens - en jou)
7 jaar 7 maande 3 weke 4 dae 8 ure oud


Poi Yung Tong (?)
dit het gekom in so 'n kleiner as snuif ronde blikkie
Daai jare was die 'in' plek, by die lang bome - grave yard
niemand pla daar
Die bewys van langdurig / uithou / aanhou . . . tot moeghond
Die kronkel sleepsel deur die dou op die gras
In die lig van die oggendson wat die Oosterkim
Kleur.
7 jaar 9 maande 2 dae 21 ure oud


lakens
:) mmmm ek hou daarvan, baie mooi
7 jaar 9 maande 3 dae 3 ure oud


:D
Ek't hierdie gedig baie geniet! Die woordspeling, bou, vloeiendheid van die woorde, als was sommer net goed :)
7 jaar 9 maande 3 dae 8 ure oud


Ja-nee
Toe ek die titel sien, het ek sommer geweet dit kan net jy wees. Baie goed gedoen!
7 jaar 9 maande 3 dae 9 ure oud



Wie Praat Nou? Boek 1 - ʼn Gids na die wêreld van Geestelike Energie

deur Thalita Goosen

Wie Praat Nou? Boek 1 - 'n Gids na die wêreld van Geestelike Energie - is die eerste van 'n reeks opeenvolgende boeke wat vanuit 'n geestelik/wetenskaplik/sielkundige denkrigting onderrig. Hierdie reeks boeke is gemik op daardie mense wat gereed is vir 'n hoër Waarheid en reguit antwoorde.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar