Gedigte

Bladsye:
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Pause en Replay -
die
gedagtes
oor
en
oor

Vanmore se
rond- swanger
waterdruppels -
teen die stortdeur af.
(haastig sperm
oppad na die prys.)

ons …
styf gevleg
jou hande ...
my lekker-ruik seep
die “linger longer” …
ons word skoonryp.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Suid-Afrika in die Eerste Wêreldoorlog

    deur Francis Gillieron

    Kroniek van die rol van Suid-Afrika in Eerste Wêreldoorlog. Gedenkuitgawe.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar