Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

'n Tikkie jou 'n tikkie my
'n glimlag droom vermy
op vlerke van 'n 'plane'
in gisters wat weet van pyn
maar pyn gaan gou verby
dan is dit net glimlag wat oorbly

Sweef oor riviere oor
percussion straat se mure en
groei mos oor donker ure
want liefde dien tog doel
waar hy reen bring maak dit koel









Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

hou baie hiervan.
goed geskryf.
9 jaar 7 maande 1 week 4 dae 5 ure oud


4uur die oggend donker uur saam Mc D's se koffie en Sandra van Uppington, wat droom oor 'n blink toekoms in die persstad ;-)
10 jaar 4 dae 4 ure oud


Ek is mal hieroor briljant geskryf!!
10 jaar 2 dae 19 ure oud


baie mooi gedig!
10 jaar 2 dae 22 ure oud


Vars en mooi!
10 jaar 2 dae 23 ure oud



Kroniek van die Suid-Afrikanse Weermag (1912 - 1994)

deur Francis Gillieron

Beskryf die geskiedenis van die ou SA Weermag vanaf sy stigting in 1912 tot sy ontbinding in 1994. Die SA Weermag se voorgeskiedenis word ook weergegee.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar