Gedigte

Titel: Pizza
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

‘n Ritueel
skelrooi tamatiepasta geverf
in die nate van die droë deeg.

Sintuiglike rykdom
knoffel en uie
olyf-flenters en pecorino
mozzarella gesmelt vetterig en ryp.

Picasso Pizza
geskilder en ingekleur
geure en kleure aan die vlamgode geoffer.

Droom ontdek



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :
Kos

Van ons ander lede

Stromateia: 'n Lappieskombers van Gedigte

deur Vesting

Op aandrang is die gedigte van Vesting wat op Woes gepubliseer is, in boekvorm uitgegee (A5, slapband, 28 pp). Navrae: 072 4078561



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar