Gedigte

Titel: plat
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

ek (dit) kyk vir dit (my)
ek (dit)
twee oge ('n gogga)
twee bene (agt)
geen gevaar (byt)

ons kyk
ek (dit) slaan (plat)
wie's nou gevaarlik?



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Kan ek jou 'n groot guns vra?
Sal jy die gedig vir jy verduidelik?
Kry my by:
Rientjiebruyns@hotmail.com
13 jaar 4 maande 6 dae 21 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar