Gedigte

Titel: Pole
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Moontlik lê die verskil
tog tussen gene
en grootword verdeel,

maar pyn, my lief, is nie
een tot een vergelykbaar nie;
jou kwets is my kwyn
en my nerf-af
skyn onsigbaar
in jou oë –

net, klein
of groot
sterf ons elkeen
alleen
één dood …

©Rina Greeff



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Pole
sjoe van begin tot end absoluut PUIK gepen!!!
5 jaar 3 maande 3 weke 7 ure oud


goeie werk
Dis ongelooflik raak gestel, leesmaklik. goeie stuk werk!

Groete
Kabouter
5 jaar 3 maande 3 weke 1 dag 7 ure oud


die weervoorspelling
soooooooo lekke rom weer n (nuwe) vers van jou hier te sien..te sien.
Mis jou en mis jou werk.
DIe is n uitstaan vers.
Kompak.
en kragtig.
5 jaar 3 maande 3 weke 1 dag 10 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Alles-in-een-toerustingspakket

deur Christo Nel

Wat Joyce Meyer gedoen het in Engels, doen Christo Nel nou in Afrikaans! Hier voor jou het jy iets unieks in Afrikaans. Leer om in Jesus se Naam mense te bedien, met behulp van die Alles-in-een- Potpouri-toerustingspakket uit die Nuwe Wyn-kelder!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar