Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Pa – dis jou “effentjies” se troudag vandag...
en ek veruil my bokstert, lappop kind
vir vrou wees, eendag ma wees
en grootmens skoene -
met al sy lewens seisoene,
wat my soms sal druk dat ek huil,
dan moet ek weet by wie ek kan skuil.

Ma – my eendag is hier...
mild'lik met blomme versier,
my droom is wakker
en sluimer nie weer
in 'n wasige akker.

Jou hoë hak skoene pas vandag
en flip flop...sleep nie meer
met 'n kinder voet
wat te hard probeer.

Ma – ek's vrou wat nou
met my liefste trou -

Maar tog...

Wees altyd daar met jou jas
teen die onbekende kou
en laat ons lag... soos altyd
en tiekie draai
tot die hane kraai.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

POPLAP SE SKOENE PAS

'n Baie besonderse gedig, waaroor soveel jongmense droom, om tot sy reg te kom, vir 'n gelukkige huwelik.
5 jaar 8 maande 2 weke 1 dag 11 ure oud


Poplap
Als gaan nog waar word
Dit weet almal
Ma en Pa MOET vir altyd beskikbaar wees.
6 jaar 3 maande 3 weke 3 dae 19 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Waarheen met die nuwe wyn

deur Christo Nel

Dr Christo Nel skryf hier oor die nuwe wyn-waarhede in die Bybel wat sy en ander se lewens verander het.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar