Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

die winter is koud
en soms ongenaakbaar kil
maar teen die blou lug
staan jy soos 'n populier
loodreg en merkwaardig stil

© C. Potgieter 2013-05-30



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Populier
Ek hou hiervan! (Goeie inspirasie.)
6 jaar 8 maande 2 dae 7 ure oud


Tanka
Jy mág maar Charmain! Tanka of nie, dit bly uitstekend.
6 jaar 8 maande 2 dae 11 ure oud


O
Sterk regop betroubaar .....
6 jaar 8 maande 4 dae 12 ure oud


Tanka vir 'n tango
Klink reg vir my! Reg in die vorm en baie mooi beelde.
Goed gedoen.
6 jaar 8 maande 5 dae oud


*
Pragtig, soos altyd!!
6 jaar 8 maande 5 dae 1 uur oud


Tanka
Weet ook nog nie so mooi hoe tanka inmekaarsteek nie,
maar die vers is werklik puik!
6 jaar 8 maande 5 dae 3 ure oud


Tanka
Ek het nie 'n idee van Tinka'a of Tanka nie maar dit sal ek se, ek hou van wat hier staan!
6 jaar 8 maande 5 dae 3 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Sonstraalbeloftes

deur Doret Johnstone-Robertson

'n Digbundel. Grootliks in Afrikaans, maar bevat ook vyf van my gedigte wat ek in Engels vertaal het.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar