Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

hoeveel onbesliste
sekelrige kruise hierlangs met ’n
stroom deur my oogkaste
sal skater
weet net die gekruisigde
kraai wat tussen stof en trane
op my bed sy eie binnegoed
sit en uitryg

met sy selfverklaarde trippel ses
beheers hy die vuur
in versamelde psigose
wat roekeloos deur my
breinstam
skree




© T. Fourie



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

postmoderne
ek hou van die kraai gedeelte, ek voel soms soos daai kraai, in hierdie materialistiese geboor van onsin.
4 jaar 10 maande 2 weke 3 dae 21 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Waarheen met die nuwe wyn

deur Christo Nel

Dr Christo Nel skryf hier oor die nuwe wyn-waarhede in die Bybel wat sy en ander se lewens verander het.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar