Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Onthou jy nog toe ons klein was
Hoe ons die blom blare gepluk het
En vergeefs gesê het “hy’t my lief,hy’t my nie lief"?
Toe liefde nog ‘n speletjie was

Hoe maklik het ek gedink ek liefde sou vind
Maar ek was net ‘n onskuldige kind

Vandag dans ek in ‘n potpourie tuin
Tussen gebroke hart puin

Iewers is daar nog ‘n blom ongeskaad ...
My liefdes maat



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Stromateia: 'n Lappieskombers van Gedigte

deur Vesting

Op aandrang is die gedigte van Vesting wat op Woes gepubliseer is, in boekvorm uitgegee (A5, slapband, 28 pp). Navrae: 072 4078561



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar