Gedigte

Titel: Pretensies
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Moeg van wegkruip
en agter maskers skuil
voel ek myself metamorfiseer
om na myself terug te keer

My menswees skree
om uiting te gee
aan wie ek is
ek sal nie rus

Die skat is versteek
en X merk die plek in my psige
dit sal gevind word met delf
graafloos binne myself

Diep begrawe na al die jare
van toegee en geen besware
tot siekword toe gedryf
is dit nou tyd vir 'n ander skuif



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Van ons ander lede

Treë na Innerlike Genesing

deur Leonard John Holmes

Hoe werk mens deur die verlies van ’n geliefde? Hoe hanteer jy die depressie, haat en selfverwyte op ’n jong ouderdom? Hoe vind jy God as jy Hom nog nooit persoonlik geken het nie?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar