Gedigte

Titel: Prin$€$
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Deur smart en pyn het ek gesloer, Verward rondgekruip op die vloer, Gesoek na die een wat my hart sou steel, Ek kon sweer ek het my verbeel, Die meisie met die donker bruin oe, Een staar het my ontneem van my menslike vermoe, My laat sweef tot n nuwe dimensie, My aandag ingestel op n nuwe frekwensie, My hart se redder het gekom, Die prinses van my hart.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar


Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar