Gedigte

Titel: Profesie
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Stellenbosch is toe ons laaste lensiesop;
‘n Gaar-gebraaide parra in die pot.
In Stellenbosch is Afrikaans vir oulaas in die pad;
onafwentbaar 'n fatale wit kruisie op die rand.

Langs díé kruis sal ons kinders dalk eendag “ponder”
In Engels hopelik-moontlik wonder
Maar húl kinders sal in “ignorance” nooit weet
Want Afrikaans is dan vergeet



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

profesie
Hartroerend oom!
3 jaar 10 maande 4 weke 1 dag 7 ure oud


Profesie
Nie eers die rooinekke kon ons trotse taal onderdruk nie, nog minder hierdie ongeletterde onbesnedes. Dis nou 'n tyd vir vastrap en geen skiet gee nie.
3 jaar 10 maande 4 weke 1 dag 21 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar