Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Voel hoe ‘n koel bries
oor my lyf dans
die ritme soos ‘n palm
wiegend om my krans

Saggies vingervoel
oor persblou kruine
waar stilte bakhand drywe
oor die glinster van geheime

Dwalend deur die gange
van my purper verlange
waar voetspore my terugtrek
vashaak in die hoek van my hand

Waar die ‘voel’
aan my binnekant vreet
soos lawa regdeur
my hart brand



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

verlange
Voortreflik gepen. Een van jou bestes
5 jaar 11 maande 2 weke 6 dae 18 ure oud


.
Steeds sag maar brandend ...
5 jaar 11 maande 2 weke 6 dae 18 ure oud


purperwinde
Dit is pragtig geskrywe, maar ek dink ek stem saam met Neels.
Jy dra gevoelens van liefde mooi oor.
5 jaar 11 maande 2 weke 6 dae 19 ure oud


purperwinde
pragtig!!!
5 jaar 11 maande 2 weke 6 dae 19 ure oud


purperwinde
suzette ek is nie n digter nie en ek wil op hierdie werk van jou klein bietjie krtiek lewer. dit is n pragwerk maar kyk na die laaste vier reel. Iets is nie reg daar nie en kort bietjie skaafwerk
5 jaar 11 maande 3 weke oud


Purperwinde
Baie dankie vir jou pragtige bydrae tot die Liefdes projek
5 jaar 11 maande 3 weke 12 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die Ander Vrou

deur http://www.woes.co.za/

Die boek belig 'n wereld oue situasie uit die perspektief van die "ander vrou"- soos deur die vroue self vertel Die boek sluit ook perspektiewe deur 'n maatskaplike werker en 'n predikant in.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar