Gedigte

Titel: Realiteit
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek stap
Tree vir tree
op die verlate pad
keer op keer

Ek loop alleen
Die roete - lank
Ek vat my tyd
Want hy is mos - lank

Hy word genoem lewe
Hy word genoem waarheid
Maar watookal dit is
Hy bly realiteit

Op die roete kry jy keuses
En nie altyd wat jy soek
maar realiteit
Is mos geen Sprokieboek

Jy stap langs goeie vriende
en vyande ook
Soms is dit moeilik en warm
self die teerpad kook

Maar realiteit is nie so sleg
Realitei maak jou sterk
Realiteit leer jou
Meer as net jou plek

Die pad is lank
maar die lewe is kort
So stap op jou tyd
Want Realiteit is 'n sport



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Destined to Love

deur Rachelle du Bois

As she sat down on her suitcase, despair almost overwhelmed her. The events of the past week should have prepared her for something like this – this old house with this overgrown garden in this godforsaken little town in the eastern Free State of South Africa, which was left to her by a grandmother she had not known existed. But as she steadily began uncovering the secrets of her granny’s and her mother’s past, she found her destiny here, irrevocably linked to her smouldering neighbour, Julian du Toit. He'd made a promise to her grandmother that he fully intended to keep.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar