Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Los my uit! Hou op vir my kyk! Jy bestaan nie,
Jy is net `n ander karakter uit my verbeelding.
Hulle noem jou "vrede". Jy is alles behalwe realiteit.
Jy is `n Sprokieskarakter.

Jy voldoen nie na jou verwagtinge nie. Jy verdien geen eer nie.
Jy is die een wat teen geweld is, maar tog is jy die oorsaak daarvan.
Jy is die skepper van jou vyand, jou annoniem.

Los my uit! Hou op vir my kyk! Jy bestaan nie,
Jy is net `n ander karakter uit my verbeelding.
Hulle noem jou "geweld vrye S.A". Jy is alles behalwe realiteit.
Jy is `n Sprokieskarakter.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Hoe wens ek vrede kan biekie oorskakel na 'n realiteit. Is liefde ook 'n verbeelding?
9 jaar 4 maande 1 week 3 dae 8 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Sielswoorde

deur Driekie Grobler

Voedsel vir siel - 20 Christelik-geinspireerde gedigte voorgedra deur Jana Swart.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar