Gedigte

Titel: Redding
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek voel hoe die see se tong my lek,
die water my tot bo my kop toe bedek.

Ek hardloop weg met al my mag,
Maar die see se hande is vol van krag.

‘n Oomblik lank was daar nog vrees,
maar nou is ek by die Heilige Gees.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

WELDADE EN MISDADE

deur Piet Schoombie

Vier en twintig lekkerlees kortverhale en artikels oor 'n verskeidenheid onderwerpe en situasies.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar