Gedigte

Bladsye:
Titel: Rehab
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Kom Broers,
gryp die addict
aan
sy getatoeerde strot

En snuif
sy neus dwarsdeur
die lyne van
die Vier Evangelies.

En siedaar!
Water in wyn!
Die druggie is weer rein!

Haleluja,
tot volgende keer.

(Apologie: die leestekens wil nie...)



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Ek sien meer ironie raak as iets anders.

Nie alle druggies is getatoeer nie en nie alle getatoeerdes is druggies nie. Beskrywing mag dalk ghetto klink, maar vir sommiges is dit so normaal soos 'n swart regering midde afrika.

Hierdie gedig, soos my interpretasie, mag dalk handel oor 'n rehab centre somewhere in die Noord Kaap wat die evangelie op dwelmverslaafdes afdwing asook allerhande sielsafbrekende "pt" sessies het om die kinders "tot hul sinne te bring".

Ek hou van die gedig met my interpretasie.

As kreed om alle dwelmverslaafdes se neuse deur die evangelie te trek om hulle van hul verslawings te 'rid' - not so much.
10 jaar 9 maande 4 weke 1 dag 23 ure oud


Ai toggie ...
... dit kan so wraggies waar nie lekker wees om jouself dag na dag in so 'n hopelose stryd te moet bevind nie ... 'n Knap werkstuk Lentulus!
10 jaar 11 maande 5 ure oud


rehab
ek sien nt die verlorenes, puik..m
11 jaar 9 maande 2 weke 2 dae 11 ure oud


Rehap
Mooi man...ek het dit geniet :-D
12 jaar 1 maand 3 weke 2 dae 8 ure oud


dis darem net die enigste waarheid en jy het dit baie goed gestel.
12 jaar 5 maande 1 week 9 ure oud


Rehab
As genesing net so maklik was doll...ek hou van die satire.

Groete

Chenél
12 jaar 5 maande 1 week 6 dae 4 ure oud


Sinies
Soos gewoonlik, maar ongelukkig waar. As daai druggie nie self die Evangelie aangryp nie, is die gebroeders se sleepsel puur verniet.
12 jaar 5 maande 1 week 6 dae 5 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Sielswoorde

    deur Driekie Grobler

    Voedsel vir siel - 20 Christelik-geinspireerde gedigte voorgedra deur Jana Swart.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar