Projek: FINALE PROJEK OP WOES – AFSKEID (2016-01-06 tot 2016-02-07)
Weergawe: 1
Aantal woorde: 59
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 21 Jan 2016
mens afskeid neem...
Sonder die son
se rooi gloed
sal my gemoed
maar net verroet
Liefde is
die reӫn se sang
liefde is
die koue druppels
op jou wang
Vlieg ek vandag
soos 'n vlinder
vir oulaas
met 'n reӫnboog'groet
In hierdie groet-ek-jou
se silwer kleuf...
dis tog vreemd hoe
mens afskeid neem
Lees ander gedigte deur Suzette Strydom
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Driekie Grobler
Voedsel vir siel - 20 Christelik-geinspireerde gedigte voorgedra deur Jana Swart.